|
Written by Ryno Joubert
|
|
Monday, 03 May 2010 19:25 |
|
4 Junie 2010
Toerisme graad 10 - 12 gaan vir uitstappie na Gold Reef City |
|
Last Updated on Monday, 24 May 2010 09:41 |
|
|
Written by Ryno Joubert
|
|
Monday, 03 May 2010 19:17 |
|
Hoerskool rugby: 18 Mei uitslag teen Veritas College: 1stes wen 41- 12 13 Mei: Uitslae teen HTS Springs: O/14's wen 15-14, O/15's wen 16-5, 2de span wen 18-0 en 1ste span wen 31-15 8 Mei: uitslae teen Balfour: 1ste span wen 13-5 en o/14's wen 29-0 1 Mei: uitslae teen Rhodesfield: 1ste span wen 38-10 22 April: uitslae teen Johan Jurgens: 0/15's: 5-5, 2de span: 18-20, 1ste span: 20-17 Hokkie: 22 April: Uitslae teen Springs Girls High: o/14's: 0-4, 0/15's: 0-0 en 1ste span wen 1-0 29 April: 1ste span wen 7-1 teen St. Dunstans. 5 Mei: Uitslae teen Johan Jurgens: 0/14's: 0-2, o/15's: 1-1 en 1ste span wen 3-0 18 Mei uitslag teen Veritas College: 1stes wen 3-0 20 Mei: Uitslae teen John Vorster: 0/14's: 0-7, 0/15's: 0-1 en die 1ste span wen 4-1 Hoerskool netbal: 29 April: Uitslae teen Ashbury: 0/15's: 27-4, 0/17's: 18-7 en 1ste span verloor 11-14 4 Mei: Uitslae teen Benoni High: 0/14's: 3-11, 0/15's: 10-11, 0/16's: 7-11 en o/17's wen 18-14 |
|
Last Updated on Saturday, 22 May 2010 22:17 |
|
Gekombineerde Skool Noorderlig |
|
|
|
|
Written by Administrator
|
|
Friday, 18 September 2009 11:34 |
|
Gekombineerde Skool Noorderlig is 'n kleinerige skooltjie in Benoni waar elke kind saakmaak. Noorderlig bied 'n wye vakkeuse en daarom is die klasse relatief klein en leerders kan individuele aandag kry. Noorderlig is 3 skole onder 1 dak, Hoërskool, Laerskool en Kleuterskool. Die skool gee onderrig in Afrikaans en Engels. Die taal verhouding van leerders in Noorderlig is ongeveer twee derde Afrikaans en een derde Engels. Noorderlig het twee rekenaar Laboratoriums wat op die Internet geskakel is wat leerders die geleentheid bied om navorsing vir skooltake te doen. Noorderlig is 'n Staatskool met baie eienskappe van 'n Private Skool. |
|
Last Updated on Tuesday, 22 September 2009 11:47 |
|
|
Written by Ryno Joubert
|
|
Monday, 03 May 2010 19:05 |
- 20 Mei: Hokkie- Die 1ste hokkie span wen John Vorster 4-1! Dit is 'n groot prestasie vir ons meisies om so 'n groot skool te wen. Hou so aan girls!
- 13 Mei: Rugby- Al Norries se rugbyspanne klop HTS Springs! Die 1stes het 31-15 gewen.
- 8 Mei: Rugby- Die 1ste span klop Balfour 13-5, met Carel Botha wat al die punte ingeryg het. Hou so aan Norries!
- 5 Mei: Rugby- Dawie Pieterse (0/16) en Stephan Smit (0/18) is deur na die tweede laaste rondte van die cravenweek proewe wat 5 Mei by Hoerskool Kempton Park plaasvind. Sterkte manne!
- 23 April: Tennis- Kayla Adams en Nadine van den Griedt wen hul dubbelspel teen Benoni High. Nadine het met haar enkelspel ook gewen. Geluk julle!
April vakansie: Armandt du Preez het aan die SA atletiek kampioenskappe wat by Germiston plaasgevind het deelgeneem, en 'n algehele 6de plek vir die agtkamp behaal. Geluk Armandt!
|
|
Last Updated on Sunday, 06 June 2010 08:05 |
|
1ste rugby span klop Johan Jurgens eerste keer sedert 2006 |
|
|
|
|
Written by Ryno Joubert
|
|
Monday, 29 June 2009 22:53 |
|
22 April uitslae teen Johan Jurgens:
o/15's : 5-5
2de span: 18-20
1ste span: 20-17
Die 1ste rugby span het die afgelope week die Hoerskool Johan Jurgens, wat oor 1200 leerlinge beskik, 20-17 geklop. Dit is die eerste keer in 'n lang tyd dat Norries hierdie groot skool van Springs getroef het, die laaste wen was in 2006. Norries was halftyd 5-12 agter, met JJ se voorspelers wat die oorhand gehad het. Dinge het in die tweede helfte egter heelwat verander, met Norries wat minder foute gemaak het, en die voorspelers wat beter balbesit begin kry het. Geluk Norries!
Die 1ste span groep vir 2010:
Dawie Pieterse Wayne Christophers Phillip Botha Karel van Wyk Gerhard Kaggelhoffer Billy Erasmus Japie van der Berg Wikus Coetzer Stephan Smit (kaptein) Carel Botha Michael Breetzke Deon Cremer Ulrich Pretorius Sifiso Mciza Shaun Marutla Mark Drummer Rynhardt Brits Jaendre Ford Mark Gribnitz Bennie Swartz Armandt Du Preez Kenny Khoza Stephen Pelser Thandamusa Mavundla Donovan Bannau Gerhardt Bronkhorst |
|
Last Updated on Saturday, 15 May 2010 19:29 |
|
|
|
|
|
|
Page 1 of 2 |